|
||||
![]() Die Stilte: Michael Heyns se Laaste Werke25 September 2025 - 11 October 2025 Participating: Michael Heyns en Digby Hoets Hierdie unieke uitstalling, bied ‘n seldsame blik op Michael Heyns se finale, onvoltooide werke, saam met ‘n verskeidenheid van sy voltooide meesterstukke. Michael, `n toegewyde professionele kunstenaar vir 46 jaar, was ‘n meester van kragtige werke wat temas van menslikheid en die omgewing verken. Hy het onvermoeid gewerk tot met sy afsterwe op 17 Junie 2025. Dit is ‘n eksklusiewe geleentheid vir sy volgelinge, versamelaars en nuwe bewonderaars om ‘n stukkie van sy beperkte oorblywende werke te bekom.
In ‘n pragtige sinergie, vertoon die uitstalling ook die werk van Digby Hoets, ‘n wêreldbekende en veelvuldige bekroonde keramikus. Digby skep manjifieke groepe groot keramiekpotte, perfek vir huis-, tuin-, korporatiewe-, landskap- en argitektoniese omgewings.
VENUE:THE SHOWROOM ART GALLERY Address: Cape Connection Lifestyle Village, Shop 2, 59 Garsfontein Road, Maroelana, Pretoria Cell: 083 449 2132 Email: admin@showroomart.co.za Hours: Mondays to Fridays: 09:00 – 17:00 Saturdays 09:00 – 13:00 Public Holidays: 09:00 – 13:00
MORE EVENTS IN PRETORIA
|
![]()
|
|