|
||||
![]() Visuele Tale23 August 2025 Participating: Various Artists ???? ???? ?? ???????? ???? ?? ?????@????????.??.??. Hierdie uitstalling bied ʼn breë oorsig van kontemporêre denke en prossesse in die akademiese veld van beeldende kunste. Verskeie mediastrategieë en visuele tale wat individuele kunstenaars verbonde aan die Departement Beeldende Kunste, Universiteit van die Vrystaat in die akademiese wêreld gebruik, word bekendgestel. VENUE:Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Address: 574 Ziervogel street, Arcadia, Pretoria, 0083 Cell: 086 133 3786
Email: akademie@akademie.co.za MORE EVENTS IN PRETORIA
|
| |||
|